'Daar is begroot vir kontrakteurs en diensverskaffers van Mangaung-metro'

Loading player...
Die Mangaung-metro sal die nodige dissiplinêre stappe geneem teen 'n amptenaar van die metro wat sekere kontrakteurs en diensverskaffers per brief ingelig het dat hulle dienste gestaak word weens geldelike tekorte. Die Uitvoerende Burgemeester, Olly Mlamleli, sê 'n afdelingsbestuurder het kontrakteurs en konsultante van die metro in onder meer waterbewaring se dienste gekanselleer sonder dat senior bestuur daarvan bewus was en hul goedkeuring gegee het. Mlamleli sê dié amptenaar het dit laat blyk dat daar nie geld beskikbaar is om die diensverskaffers te betaal nie, terwyl daar vir dié dienste begroot is.

Mlamleli sê wangedrag van die aard gaan nie geduld word nie en streng stappe sal teen die amptenaar geneem word.
22 Feb 2017 10PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

David Edward Janse van Vuuren

David Edward Janse van Vuuren, the DA Chairperson of Public Works and Infrastructure in the provincial legislature
22 Apr 9AM 1 min

Werner Pretorius

Werner Pretorius, a Democratic Alliance (DA) member and mayoral candidate for Mangaung
22 Apr 9AM 1 min