Free Education Movement kry vandag terugvoer op griefskrif

Loading player...
Die Free Education Movement (FEM) verwag teen 13:00 vanmiddag terugvoer op ‘n griefskrif wat gister aan die bestuur van die Universiteit van die Vrystaat (UV) oorhandig is. Dit volg nadat ontevrede studente gistermiddag klasse ontwrig het omdat klasse voortgaan sonder dat van die studente geregistreer is. Kwessies rondom die Nasionale Hulpskema Vir Studente (NSFAS) is ook nog nie opgelos nie. ‘n Lid van die FEM, Asive Dlanjwa, sê gister se gebeure was ‘n uitbeelding van die studente se frustrasies, nadat klasse reeds drie weke gelede begin het.

Die UV het in verklaring gesê hulle is besig om die situasie saam met die polisie te assesseer. Die akademiese program gaan voort soos beplan.
22 Feb 2017 2AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

David Edward Janse van Vuuren

David Edward Janse van Vuuren, the DA Chairperson of Public Works and Infrastructure in the provincial legislature
22 Apr 9AM 1 min

Werner Pretorius

Werner Pretorius, a Democratic Alliance (DA) member and mayoral candidate for Mangaung
22 Apr 9AM 1 min