Sterk winde veroorsaak groot skade naby Upington

Loading player...
Sterk winde en reën het gisteraand groot skade by Neilersdrift naby Upington in die Noord-Kaap veroorsaak. Verkseie boere in die distrik het aan OFM-nuus gesê die erge winde het gisteraand net na 19:00 begin waai, en het etlike kilometers vêr verwoesting gesaai. ‘n Boer in die gebied, Barnus Steyn, sê die winde het ‘n halfuur lank gewaai en het veral in die informele nederetting by Leonardsville huise se dakke afgewaai. Hy sê ongeveer 150 mense is tans besig met opruimingswerk.
16 Feb 2017 2AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

David Edward Janse van Vuuren

David Edward Janse van Vuuren, the DA Chairperson of Public Works and Infrastructure in the provincial legislature
22 Apr 9AM 1 min

Werner Pretorius

Werner Pretorius, a Democratic Alliance (DA) member and mayoral candidate for Mangaung
22 Apr 9AM 1 min