Nóg reën vir groot deel van sentrale binneland voorspel

Loading player...
Nóg reën vir groot deel van sentrale binneland voorspel

Nóg reën word vir die res van die week oor 'n groot deel van die sentrale binneland voorspel. Reënneerslae die afgelope naweek oor die sentrale deel van die Vrystaat en dele in Noordwes het hoop gebring veral vir boere. Die Bloemfonteinse weerkantoor se Elani Claassen sê daar is vandag 'n 60% kans op buie en donderbuie in die verre noordoostelike deel van die Noord-Kaap en die noordoostelike deel van die Vrystaat met 'n 30% kans op reën in die oorblywende dele van die twee provinsies. Teen môre gaan dit opklaar in die sentrale deel van die Noord-Kaap. Daar is egter 'n 60% kans op buie en donderbuie oor die sentrale deel van Noordwes en die noordoostelike deel van die Vrystaat.
6 Feb 2017 11PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

David Edward Janse van Vuuren

David Edward Janse van Vuuren, the DA Chairperson of Public Works and Infrastructure in the provincial legislature
22 Apr 9AM 1 min

Werner Pretorius

Werner Pretorius, a Democratic Alliance (DA) member and mayoral candidate for Mangaung
22 Apr 9AM 1 min