ANC-veterane vra vroeë raadplegende konferensie

Loading player...
ANC veterane sal Maandag met die regerende party se top-ses vergader om hulle versoek vir 'n vroeë raadplegende konferensie te bespreek.

Die veterane het die media gister toegespreek ná president Jacob Zuma se 8 Januarie verklaring die naweek.

Hulle is krities oor die regering onder leiding van President Jacob Zuma, en eis dat 'n raadplegende konferensie voor die party se beleidkonferensie in Junie gehou word.

Maryke Vermaak doen verslag.
10 Jan 2017 10PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

David Edward Janse van Vuuren

David Edward Janse van Vuuren, the DA Chairperson of Public Works and Infrastructure in the provincial legislature
22 Apr 9AM 1 min

Werner Pretorius

Werner Pretorius, a Democratic Alliance (DA) member and mayoral candidate for Mangaung
22 Apr 9AM 1 min