Verslag: Hoe om jou financies te hanteer oor feestyd

Loading player...
Dit is geen geheim dat baie mense die jaar eerder by die huis gaan bly. Geldelik was dit ‘n moeilike jaar vir die meeste Suid-Afrikaners.
Hoe maak mens nou met die feestelikheid wat voorlê van Kersfees en Nuwejaarspartytjies.
André Grobler het met ‘n finansiële adviseur gevra hoe luisteraars die tyd moet ingaan.
13 Dec 2016 5AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Lt Col Thabo Covane

Lt Col Thabo Covane praat oor die verdagte wat aangekeer tydens polisie-operasie vroegoggend met renosterhorings en diamante
20 Jan 8AM 1 min