DA dien mosie van wantroue in teen Tlokwe-speaker

Loading player...
Die DA in Tlokwe beplan om ‘n mosie van wantroue in te dien teen die Speaker van die raad, Kgosiang Mogeemang tydens die raadsvergadering wat vanoggend gehou word. DA-sweep, Neels Coetzer sê die party gaan vra vir die onmiddellike verwydering van die Speaker en die tydelike aanstelling van ‘n ander raadslid. Hy sê een van die vele probleme wat hulle met die Speaker het is dat hulle geen terugvoer kry op verskeie navrae oor die bestuur van die munisipaliteit nie.

Die raadsitting begin om 9-uur vanoggend.
24 Nov 2016 2AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

David Edward Janse van Vuuren

David Edward Janse van Vuuren, the DA Chairperson of Public Works and Infrastructure in the provincial legislature
22 Apr 9AM 1 min

Werner Pretorius

Werner Pretorius, a Democratic Alliance (DA) member and mayoral candidate for Mangaung
22 Apr 9AM 1 min