Malema verskyn op aanklag van aanhitsing

Loading player...
Die leier van die EFF, Julius Malema, sal vandag in die landdroshof in Newcastle verskyn op aanklag van aanhitsing om ‘n misdaad te pleeg. Die aanklagte hou onder meer verband met ‘n uitspraak wat Malema tydens die party se nasionale kongres, in 2014 op die Universiteit van die Vrystaat se Bloemfonteinkampus gemaak het. Maryke Vermaak doen verslag.

Malema sal op 14 November in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn op dieselfde aanklagte.
6 Nov 2016 10PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

David Edward Janse van Vuuren

David Edward Janse van Vuuren, the DA Chairperson of Public Works and Infrastructure in the provincial legislature
22 Apr 9AM 1 min

Werner Pretorius

Werner Pretorius, a Democratic Alliance (DA) member and mayoral candidate for Mangaung
22 Apr 9AM 1 min