Appèlhof hoor Kovsie taalbeleid appèl aan

Loading player...
Die Appèlhof in Bloemfontein sal vanmôre argumente aanhoor in die Universiteit van die Vrystaat (UV) se appèlaansoek rakende sy 2017 taalbeleid om Engels die hoof onderrigtaal te maak.
Die UV appelleer teen twee hooggeregshof uitsprake in die guns van AfriForum en Solidariteit teen die beleid en die implimentering daarvan.
Die taalbeplanningsdeskundige van AfriForum, Annelise de Vries sê die UV het reeds gepoog om die meriete van die saak in die Grondwethof te laat aanhoor maar dit is van die hand gewys met koste.
De Vries sê hulle is gereed vir vandag se verrigtinge in Bloemfontein.
2 Nov 2016 11PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

David Edward Janse van Vuuren

David Edward Janse van Vuuren, the DA Chairperson of Public Works and Infrastructure in the provincial legislature
22 Apr 9AM 1 min

Werner Pretorius

Werner Pretorius, a Democratic Alliance (DA) member and mayoral candidate for Mangaung
22 Apr 9AM 1 min