Aardverwarming Feature

Loading player...
Die subtropiese streke van Afrika is besig om teen 1.5 maal die globale gemiddeld te verhit. Nuwe navorsing deur die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) in Pretoria is onlangs vrygestel, wat ’n donker prentjie vir Suid-Afrika en die wêreld as geheel in terme van aardverwarming skets. OFM-nuus se Dane Beisheim het die volgende insetsel saamgestel.
26 Apr 2016 1AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv Allen Simpson

Die vonnisoplegging van ’n oudpolisieman en sy vrou van die Vrystaatse Goudveld is gekniehalter nadat ’n kragonderbreking die hof se verrigtinge tot stilstand gedwing het.
15 Jul 3AM 1 min