SA moet nog meer as vier miljoen ton geel- en witmielies invoer

Loading player...
Suid-Afrika sal nog meer as vier miljoen ton geel- en witmielies moet invoer tussen Mei vanjaar en April aanstaande jaar. Dit is deur die Minister van Landbou, Senzeni Zokwana bekendgemaak tydens sy begrotingsdebat in die Nasionale Vergadering. Zokwana sê ook dat die land kwaai onder die droogte, die rand se wisselkoers en internasionale ekonomiese toestande deurloop.
22 Apr 2016 4AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv Allen Simpson

Die vonnisoplegging van ’n oudpolisieman en sy vrou van die Vrystaatse Goudveld is gekniehalter nadat ’n kragonderbreking die hof se verrigtinge tot stilstand gedwing het.
15 Jul 3AM 1 min