'Nasionale minimumloon moet tydens begrotingsrede aangespreek word'

Loading player...
Die kwessie van ’n nasionale minimumloon is vir ’n geruime tyd reeds ’n punt van onsekerheid, en die hoop is dat daar tydens vanmiddag se begrotingsrede ’n aanduiding gegee sal word of dit ingestel sal word al dan nie. Dit is volgens belasting kenner Rob Cooper.

Die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, sal vanmiddag in die parlement sy 2016begrotingsrede lewer.

Cooper sê verder, indien ’n nasionale minimumloon geïmplementeer word, dat daar goed besin moet word oor die vlak van vergoeding.
24 Feb 2016 2AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Alecia Heymans.

Gus Heymans (27) het tydens ’n epileptiese toeval op sy gesig geval en ’n voortand verloor.
31 Aug 9AM 1 min