Onafhanklike kandidate kieshof toe voor Tlokwe-tussenverkiesings

Loading player...
Onafhanklike kandidate wat vandeesweek aan die Tlokwe munisipale tussenverkiesings in Noordwes deelneem wil nou hê die kieshof in Bloemfontein moet die kiesersrol hersien en ter syde stel. Die onafhanklike kandidate hou vol daar is nie adresse vir kiesers op die nuwe kieserslys nie. Die kandiate se regsverteenwoordiger, Hans Jurie Moolman sê volgens sy kliente is daar 4 160 kiesers wat geregistreer is op die kiesersrol sonder adresse.

Die tussenverkiesing vind na verwagting Woensdag in sewe kiesafdelings plaas. Moolman sê die OVK moet gelas word om binne ‘n sekere tyd die bestaande gebrekke op die kiesersrol aan te spreek.
21 Feb 2016 11PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Masego Mosala on Women in Technology and AI Opportunities

Siyakholwa Mbatyazwa speaks to Cloudera Solutions Engineer Masego Mosala about the challenges facing women in technology, the importance of mentorship and career progression, and the opportunities emerging through artificial intelligence.
1 Sep 5AM 15 min

Alecia Heymans.

Gus Heymans (27) het tydens ’n epileptiese toeval op sy gesig geval en ’n voortand verloor.
31 Aug 9AM 1 min