Soektog na vermiste mynwerkers duur voort

Loading player...
Die soektog na die drie oorblywende mynwerkers wat ondergronds vasgekeer is in Vantage Goldfields se Lily-goudmyn in Barberton, Mpumalanga, duur voort. Dit is dag ses van die reddingspoging. Die mynwerkers word sedert Vrydag vermis toe 'n vraghouer waarin hulle gewerk het, by 'n mynskag afgeval het. Dit is tans bedek met puin. Reddingspanne het gister geluide van waar hulle glo die vraghouer is, gehoor. Maryke Vermaak doen verslag.
10 Feb 2016 3AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Masego Mosala on Women in Technology and AI Opportunities

Siyakholwa Mbatyazwa speaks to Cloudera Solutions Engineer Masego Mosala about the challenges facing women in technology, the importance of mentorship and career progression, and the opportunities emerging through artificial intelligence.
1 Sep 5AM 15 min