Welkom: Polisieman se lyk in motor gevind

Loading player...
Die Valke ondersoek ‘n saak van moord na ‘n polisiebeampte van Welkom se lyk gisteraand in sy voertuig gevind is.

Polisiewoordvoerder, Hangwani Mulaudzi, sê die liggaam van die 34-jarige James Concoshi is op die agtersitplek van sy voertuig met kopwonde en verskeie merke op sy nek gevind.

Mulaudzi sê die merke toon dat hy moontlik verwug is.

Concoshi was ‘n lid van die Welkom-misdaadvoorkomingseenheid. Die ondersoek duur voort.

Mark Steenbok/OFM Nuus
19 Jan 2016 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Masego Mosala on Women in Technology and AI Opportunities

Siyakholwa Mbatyazwa speaks to Cloudera Solutions Engineer Masego Mosala about the challenges facing women in technology, the importance of mentorship and career progression, and the opportunities emerging through artificial intelligence.
1 Sep 5AM 15 min