Dringende Hooggeregshofaansoek om Tlokwe-stadsraadsvergadering te belê

Loading player...
'n Dringende aansoek sal komende Dinsdag in die Noord-Gauteng Hooggeregshof aangehoor word om te versoek dat die Tlokwe Stadsraad-speaker, Barei Segotso, 'n raadsvergadering belê.

Segotso het reeds twee keer vantevore geweier om so 'n vergadering te belê, sonder om redes daarvoor te verskaf.

Dit volg ná die tussenverkiesings van 2013 tersyde gestel is weens ongeruimdhede tydens die verkiesingsproses.

Dit het volgens die DA se Hans-Jurie Moolman ’n magsverskuiwing in die stadsraad tot gevolg gehad, met die gesamentlike opposisie wat ’n meerderheid van een plek het.

Dane Beisheim/OFM Nuus
15 Jan 2016 4AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Masego Mosala on Women in Technology and AI Opportunities

Siyakholwa Mbatyazwa speaks to Cloudera Solutions Engineer Masego Mosala about the challenges facing women in technology, the importance of mentorship and career progression, and the opportunities emerging through artificial intelligence.
1 Sep 5AM 15 min