President Jacob Zuma praat by Vrouedagvieringe (deel2)

Loading player...
Hoewel daar baie vordering gemaak is in die afgelope 21 jaar sedert die aanvang van demokrasie, is daar steeds plek vir verbetering in veral die private en openbare sektore wanneer dit kom by die opheffing van vroue. President Jacob Zuma het gepraat by nasionale Vrouedagvieringe in Sasolburg, Sondag 9 Augustus.
10 Aug 2015 4AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Masego Mosala on Women in Technology and AI Opportunities

Siyakholwa Mbatyazwa speaks to Cloudera Solutions Engineer Masego Mosala about the challenges facing women in technology, the importance of mentorship and career progression, and the opportunities emerging through artificial intelligence.
1 Sep 5AM 15 min