
Ecoskoops - 24 November 2026
Loading player...
Vandag op Ecoskoops gesels ons met Lizl Naudé van Lilly Loompa. Lilly Loompa is 'n Suid-Afrikaanse sirkulêre ekonomie maatskappy wat organisasies help om die verborge waarde in afval te ontsluit deur glas, plastiek en hout in huishoudelike produkte vir die gasvryheidsbedryf en korporatiewe geskenke te omskep.

