Kanker en Koffie - 'n platform waar doekies nie omgedraai word nie
Loading player...
Celeste Engelbrecht gesels met Ashmund Martin oor haar pad met borskanker.
Gedurende haar tyd van diagnose en behandeling, het sy gevoel sy soek meer emosie saam die inligting, en dat om net iets te 'google' het nie vir haar antwoorde gegee soos sy dit benodig het nie. Dit het gely tot die begin van die Sosiale Media platform: "Kanker en Koffie", waar sy haar pad met mense deel, en die diep emosie van alles ook deurgee soos wat die plaasvind.