
ONDERHOUD | Ekonomiese Gesprek
Loading player...
Dié onderhoud is deel van HartklopFM se weeklikse Ekonomiese Gesprek. Hierdie week gesels Andries Mouton met Eloïse du Plessis, hoof van strategie by PSG Namibia, oor die ekonomiese vooruitsigte vir 2027 en wat dit kan beteken vir die gewone Namibiër en beleggers.

