
Pennesakkie Projek - Ane Pieterse
Loading player...
Johann Els gesels met Ane Pieterse, 'n matriekleerling by die Hoër Tegniese Skool John Vorster in Pretoria oor die uitdagings van die eindeksamen, wat haar planne vorentoe is en hoe sy gegroei het van Gr 8 tot waar sy nou is.


