Soms is dit wat jy soek nie buite nie, maar binne
Loading player...
In vandag se Kopskuif gesels die Suid-Afrikaanse filmmaker Zandré Coetzer, mede-eienaar van Nagvlug Films
Zandré gesels oor die fantasiefilm, Silas en die Ysbeer op Tafelberg (gebaseer op die geliefde prenteboek deur Zandré Coetzer en Annie Klopper wat by Penguin Random House verskyn het). Sy vertel meer oor hierdie film as oorspronklike lewende-aksie familie-fantasie wat Kaapse volksverhale vertel deur die oë van 'n kind. Deur volskaalse poppespel, kreatuureffekte en die dramatiese landskappe van Tafelberg te kombineer, bied die film 'n tasbare, emosioneel resonante reis deur verlies, verwondering en genesing.
Dié rolprent het by die Silwerskermfees sy première gehad en het vier pryse by die fees opgeraap.