
Charl Saunderson deel boerewysheid in sy gewilde weeklikse insetsel
Loading player...
Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer,"oor plaaslike produkte wat volhoubaarheid van boere ondersteun en die waarheid in die term "local is lekker".

