ONDERHOUD | Gemeenskapspersoonlikheid
Loading player...
HartklopFM het elke weeksdag ‘n Gemeenskapspersoonlikheid waartydens ons prominente persone in ons plaaslike gemeenskap en oor die grense heen beter leer ken. Wie is die persoon agter die naam?
In dié onderhoud gesels Andries Mouton met sanger en liedjieskrywer, Anna Davel, as deel van ons Gemeenskapspersoonlikheid-segment tydens die Gemeenskapsuur op HartklopFM.
In dié onderhoud gesels Andries Mouton met sanger en liedjieskrywer, Anna Davel, as deel van ons Gemeenskapspersoonlikheid-segment tydens die Gemeenskapsuur op HartklopFM.