
Agriskoops - 28 September 2026
Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die bemarkingsdirekteur by die maatskappy ALLSOLAR, Nico Smit. Hy gesels oor finansieringsopsies vir Kommersiële Sonkrag in Suid-Afrika. Hy gee ʼn oorsig van die hoofopsies wat vir 'n besigheid beskikbaar is, wat nie die volle bedrag vir 'n sonkragstelsel vooraf wil betaal nie. Hy verduidelik verder wat 'n besigheidseienaar in ag moet neem wanneer hy of sy moet besluit tussen eienaarskap (soos 'n lening) en 'n huur- of PPA-model.

