
Gr. 9 & 11: Jou finale Graad 11-uitslae is die sleutel tot jou toekoms
Loading player...
Vir baie hoërskoolleerders kan Graad 11 soos ’n tussenjaar voel. Die waarheid is jou finale Graad 11-resultate is belangriker as wat jy besef. Vandag gesels ons met Alida Malan – ’n senior bemarker aan die Noordwes-Universiteit (NWU) – oor die belangrikheid van leerders se finale graad 11-uitslae. Veral as hulle aan ’n universiteit wil studeer.

