
Stap in jou doel waarvoor God jou gemaak het
Loading player...
In vandag se episode van In10tionally Hungry for Life, gesels Rudi Geldenhuys en Dr. Janine Do Cabo oor die tema: Wat beteken dit om te stap in die doel waarvoor God jou gemaak het? Efe. 2:10

