ONDERHOUD | Wat's Die Storie?

Loading player...
Tydens die 'Wat's Die Storie?'-segment op HartklopFM, as deel van ons Uit Die Vere-program, kry ons die antwoorde op jou vrae en bepreek die aktuele kwessies van die dag aan.
In dié onderhoud gesels Tammy Kleinhans met Tiaan Bazuin, Hoof Uitvoerende Beampte van die Namibiese Aandele Beurs (NSX), oor komende veranderinge by die NSX.
9 Sep Afrikaans Namibia Education

Other recent episodes

ONDERHOUD | Ekonomiese Gesprek

Dié onderhoud is deel van HartklopFM se weeklikse Ekonomiese Gesprek. Hierdie week gesels Andries Mouton met Eloïse du Plessis, hoof van strategie by PSG Namibia, oor die ekonomiese vooruitsigte vir 2027 en wat dit kan beteken vir die gewone Namibiër en beleggers.
20 Oct 30 min

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespeek hulle die administrasie van ‘n trust.
20 Aug 30 min

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespeek hulle spesifieke klousules in kontrakte vir entrepreneurs.
13 Aug 30 min

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespeek hulle kontrakte vir entrepreneurs.
6 Aug 30 min

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespeek hulle trusts.
30 Jul 30 min