
’n Besigheid gebou in die middel van ’n pandemie
Loading player...
Francois Breedt, stigter van Amity Perfumes, kyk terug op die afgelope ses jaar en vertel hoe ’n klein begin tot ’n groeiende onderneming uitgebou is.

