Reis deur Efesiërs - Deel 17 (09 Augustus 2026)
Loading player...
PREDIKER: Nadia Muller
TEKS: Efesiërs 4:7-13
TEMA: Eenheid is nie eendersheid nie!
Ons reis verder deur Efesiërs 4 – ’n hoofstuk wat ons herinner dat God ons nie roep om almal dieselfde te wees nie, maar om saam as een liggaam te leef en te groei.
God se genade is nie net iets wat ons ontvang nie; dit is ook iets wwarin Hy elkeen van ons wil gebruik. Elke gelowige het ’n plek. Elke gelowige het ’n roeping. En saam word ons al hoe meer soos Christus.
As eenheid nie beteken dat almal dieselfde moet wees nie ... hoe lyk ware eenheid dan?