Reis deur Efesiërs - Deel 16 (02 Augustus 2026)

Loading player...
PREDIKER: DJ Muller
TEMA: Waardig aan jou roeping
TEKS: Efesiërs 4:1–6

Paulus begin nie met ’n gebod nie, maar met ’n smeking: “Ek dan, die gevangene in die Here, vermaan julle om waardig te wandel…” en dan praat hy oor eenheid!

Eenheid is nie iets wat óns skep nie; dit is iets wat ons bewaar. Die Heilige Gees het dit reeds gegee (v. 3). Ons roeping is nie om eenheid te bou nie, maar om dit nie te breek nie.

Die opvallende is dat Paulus hierdie woorde uit die tronk skryf. ’n Gevangene leer ander wat ware vryheid beteken. Sy fokus is nie op sy eie omstandighede nie, maar op hoe die kerk behoort te leef.

As God reeds eenheid geskenk het… hoe leef ons dan waardig aan daardie roeping teenoor mekaar?
16 Aug Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Reis deur Efesiërs - Deel 18 (16 Augustus 2026)

PREDIKER: DJ Muller TEKS: Efesiërs 4:14–16 TEMA: Hoe behoort “groei” in ons gemeente te lyk? Paulus help ons in hierdie teksgedeelte om te onderskei wat nodig is vir ’n gemeente om werklik te groei. Ons wil immers al hoe meer ’n “small working model of God’s new creation” wees. Maar…
16 Aug 38 min

Reis deur Efesiërs - Deel 17 (09 Augustus 2026)

PREDIKER: Nadia Muller TEKS: Efesiërs 4:7-13 TEMA: Eenheid is nie eendersheid nie! Ons reis verder deur Efesiërs 4 – ’n hoofstuk wat ons herinner dat God ons nie roep om almal dieselfde te wees nie, maar om saam as een liggaam te leef en te groei. God se genade is…
16 Aug 43 min

Reis deur Efesiërs - Deel 15 (21 Junie 2026)

PREDIKER: DJ Muller TEKS: Efesiërs 3:16-19 TEMA: God se krag het ’n baie spesifieke bestemming… Ons hanteer baie keer God se werk in ons lewe soos ’n noodkragopwekker. Ons bid vir krag wanneer ons swaarkry, en wanneer die krag kom en die swaarkry verby is, ontkoppel ons weer die kragopwekker…
16 Aug 37 min

Reis deur Efesiërs - Deel 13 (07 Junie 2026)

PREDIKER: Nadia Muller TEKS: Efesiërs 3:1–13 TEMA: Die Verrassende God! Waarom sit Paulus eintlik in die tronk? Was dit omdat hy iets verkeerd gedoen het – of omdat hy presies gedoen het waarvoor God hom geroep het? Kom ontdek saam die verrassende geheim wat God aan Paulus geopenbaar het. ’n…
16 Aug 36 min

Reis deur Efesiërs - Deel 14 (14 Junie 2026)

PREDIKER: Nadia Muller TEKS: Efesiërs 3:14–21 “Om hierdie rede buig ek my knieë voor die Vader…” (Ef. 3:14) Wat as die plek van grootste krag nie op ons voete is nie, maar op ons knieë? Ontdek saam waarom Paulus kniel en hoe gebed ons verander. Ons dink na oor die…
16 Aug 22 min