Reis deur Efesiërs - Deel 14 (14 Junie 2026)
Loading player...
PREDIKER: Nadia Muller
TEKS: Efesiërs 3:14–21
“Om hierdie rede buig ek my knieë voor die Vader…” (Ef. 3:14)
Wat as die plek van grootste krag nie op ons voete is nie, maar op ons knieë?
Ontdek saam waarom Paulus kniel en hoe gebed ons verander. Ons dink na oor die krag van knielende gebed, voorbidding vir ander, en wat dit beteken om as gemeente ’n teken van God se nuwe skepping in die wêreld te wees.
Maar as gebed meer is as net woorde wat ons bid … wat doen God deur gebed in ons?