Reis deur Efesiërs - Deel 13 (07 Junie 2026)
Loading player...
PREDIKER: Nadia Muller
TEKS: Efesiërs 3:1–13
TEMA: Die Verrassende God!
Waarom sit Paulus eintlik in die tronk?
Was dit omdat hy iets verkeerd gedoen het – of omdat hy presies gedoen het waarvoor God hom geroep het?
Kom ontdek saam die verrassende geheim wat God aan Paulus geopenbaar het. ’n Geheim wat mense kwaad gemaak het, grense afgebreek het en die wêreld op sy kop gekeer het.
En as hierdie geheim vandag nog waar is … hoe behoort dit ons manier van leef en kerk-wees te verander?