Pinksterfees (24 Mei 2026)
Loading player...
PREDIKER: DJ Muller
TEKS: Johannes 20
Ons vier Pinkster vanuit ’n onverwagte vertrekpunt – nie by die dramatiese vuurwerkvertoning van Handelinge 2 nie, maar agter die geslote deure van ’n donker kamer waar ’n groepie gebroke en bang mense skuil in die nadraai van Jesus se kruisiging.
Ons dink dikwels aan die Heilige Gees as die Een wat ons stuur, lei en rig. Maar hoe spreek die Gees in op ons seer, benoudheid en bekommernis?
En wat gebeur wanneer Jesus juis dáár, in die middel van ons vrees, kom staan en sê: “Vrede vir julle”?
Kom vier Pinkster en Nagmaal saam.