Reis deur Efesiërs - Deel 12 (10 Mei 2026)
Loading player...
PREDIKER: Nadia Muller
TEKS: Efesiërs 2:11–22
TEMA: Breek die mure af
Paulus sê Christus het die mure tussen Jode en nie-Jode afgebreek, maar Hy is ook die hoeksteen van die nuwe tempel wat God bou.
Een van ons gemeente se waardes is inklusiwiteit. Ons gesels saam oor wat dit beteken om, soos Christus, mure af te breek – en om Hom werklik as Hoeksteen te aanvaar.
Maar as Christus reeds die mure afgebreek het … hoekom bou ons dit so maklik weer op?