
Om te 'Vegan' of nie... het jy al die nodige inligting?
Loading player...
Pulane Nel-Sekepe, wat self 'n paar jaar gelede 'n 'vegan' was, gesels met Will van der Merwe, kliniese dieetkundige van Bloemfontein, oor die moets en moenies van 'n 'vegan' dieet. Hulle bespreek alles wat jy moet weet, asook waarna jy spesifiek moet oplet. Onderweg leer ons interessante feite – nie net oor proteïene nie, maar ook oor yster.





