Rol van Biblioteke in die gemeenskap

Loading player...
Sybil Lee, hoof van biblioteekdienste in die Overberg, Theewaterskloof, gesels oor die rol van biblioteke in die gemeenskap. Sy vertel ook oor die ATKV-EkkanLees-projek se bydraes tot leesbemagtiging.
1 Aug Afrikaans South Africa Society & Culture · Kids & Family

Other recent episodes

Herinneringe uit die kinderdae, liefde vir skryf en nog meer met Keina Swart

In vandag se episode gesels bekroonde joernalis, redakteur en skrywer Keina Swart op Kopskuif. Met meer as drie dekades se ervaring in die mediawêreld het sy ’n besondere bydrae tot die Afrikaanse skryfwêreld gelewer. Skakel in en kom luister hoe sy meer oor die herinneringe van haar kinderdae, haar liefde…
14 Nov 34 min

Gracia Louw - digter, storieverteller, kunstenaar en spreker

Gracia Louw, digter, storieverteller, kunstenaar en spreker gesels vandag in Kopskuif. Kom luister hoe Gracia gesels oor haar betrokkenheid by ATKV-Crescendo as mentor en kunstenaar. Verder vertel sy meer oor die inisiatief ‘Bly Staan’ en die hoop wat dit in mense se lewens bring.
7 Nov 35 min

Johny Klein - van sy grootwordjare tot agter die mikrofoon

Kom luister hoe die bekende stemkunstenaar en akteur, Johny Klein, gesels oor hoe lief hy daarvoor is om voor die kameras te wees, op die verhoog te speel en agter die mikrofoon in te skuif. Johny vertel van sy grootwordjare in Groblershoop in die Noord-Kaap, sy eerste keer op die…
31 Oct 41 min

ATKV-takinisiatiewe en opleidingsgeleenthede

In vandag se episode van Kopskuif, gesels Jaco Spies, ATKV-streeksbestuurder van die Suid-Kaap. Jaco gesels oor hoe ATKV-taklede elke dag die hande, voete, oë, ore én gesig van die ATKV in hul gemeenskappe is. Hy vertel ook meer oor die ongelooflike werk wat die ATKV verrig op gebiede soos leesbevordering,…
24 Oct 37 min

Kyk met nuwe oë na die alledaagse lewe

Ilne Fourie, bekroonde skrywer, aktrise en stemkunstenaar gesels vandag in Kopskuif. Kom luister hoe Ilne gesels oor hoe haar werk verras, vermaak en gehore dikwels met nuwe oë na die alledaagse lewe laat kyk.
17 Oct 50 min