ONDERHOUD | Ekonomiese gesprek

Loading player...
Eloïse du Plessis, hoof van strategie by PSG Namibia, gesels oor inflasie wat stadiger toeneem en wat die inflasieverwagtinge vir die res van die jaar is. Sy gesels ook oor beleggings in onseker tye.
28 Jul Afrikaans Namibia Education

Other recent episodes

ONDERHOUD | Gemeenskapspersoonlikheid

HartklopFM het elke weeksdag ‘n Gemeenskapspersoonlikheid waartydens ons prominente persone in ons plaaslike gemeenskap en oor die grense heen beter leer ken. Wie is die persoon agter die naam? In dié onderhoud gesels Andries Mouton met sanger en liedjieskrywer, Anna Davel, as deel van ons Gemeenskapspersoonlikheid-segment tydens die Gemeenskapsuur op…
27 Sep 46 min

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespeek hulle belasting wat Namibiese besighede direk en indirek raak.
2 Jul 30 min

ONDERHOUD | Ekonomiese Gesprek

Die onderhoud is deel van HartklopFM se weeklikse Ekonomiese Gesprek. Hierdie week gesels Andries Mouton met Floris Bergh, 'n ekonoom verbonde aan Capricorn Asset Management. Hulle bespreek sogenaamde meganeigings of “megatrends” - neigings wat op hierdie stadium reg oor die wêreld en veral vir 'n ruk lank in die ekonomiese…
22 Sep 29 min

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespeek hulle maatskappye.
25 Jun 30 min

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespeek hulle beslote korporasies (CC's).
18 Jun 30 min