40 dankies vir 40 jaar van OFM: Childline FS bedank ‘n besonderse gesin vir jare se toewyding

Loading player...
Vir OFM se 40ste verjaardag het Yolanda Maartens tydens Mid-Morning Magic van die begin van die jaar af 40 dade van goedhartigheid vier. Goedhartigheid kos niks nie. Tog voel 'n "dankie" so betekenisloos – tydens 40 Acts of Kindness bedank ons individue en organisasies wat iemand gehelp het sonder om iets in ruil te verwag. Vir die 40ste dankie sluit Marietha le Roux, Direkteur van Childline FS by Yolanda aan om ‘n baie besonderse stel pleegouers te bedank vir al die kinders wat hul oor die jare ingeneem het en met liefde omvou het. Om as pleegouer betrokke te raak, kontak Marietha gerus by 051 430 3311.
28 Jul 6AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Oupa's Butchery Kathu: Delarey Lemmer

Yolanda Maartens en Delarey Lemmer, mede-eienaar van Oupa's Butchery in Kathu, gesels lekker oor wat daardie een ding is van hul slaghuis wat mense moet onthou, wat hul vleis, produkte en diens anders maak as die res, en wat hul visie is vir die pad voorentoe.
28 Sep 3AM 5 min

Oupa's Butchery Kathu: Wikus Lemmer

Yolanda Maartens en Wikus Lemmer, mede-eienaar van die nuwe Oupa's Butchery wat nou oop is in Kathu, gesels lekker oor die droom agter die slaghuis, waar die idee ontstaan het, en wanneer hy besef het dit is wat hy moet aanpak.
28 Sep 3AM 5 min

Busamed Bram Fischer Private Hospital: Thinus van Eeden

Yolanda Maartens is at the opening of the new Busamed Rehabilitation Unit, and she interviews Thinus van Eeden, a Physiotherapist from the Busamed Bram Fischer Private Hospital about how rehabilitation helps patients to regain mobility, strength and independence after an illness. They talk about what patients can expect during their…
23 Sep 5AM 6 min

Busamed Bram Fischer Private Hospital: Dr. Mongangane

Yolanda Maartens speaks with Dr. Mongangane, Hospital Manager at Busamed Bram Fischer Private Hospital. They talk about the new Busamed Rehabilitation Unit, what it aims to address in the community, and how an important addition it is for the healthcare that they offer.
23 Sep 4AM 5 min