Binne vs Buite Oefen... Wat is beter en hoekom?

Loading player...
Simone Malan ’n biokinetikus van Bloemfontein en ’n semi-professionele uithouvermoë-atleet met ’n passie vir beweging, gesondheid en prestasie, het by Pulane Nel-Sekepe kom kuier vir 'n lekker Wellness praatjie.
Sy werk met mense van verskillende ouderdomme en fiksheidsvlakke — van algemene gesondheid en rehabilitasie tot atlete wat beter wil presteer en minder beserings wil hê.
Sy glo in 'n gebalanseerde benadering: uithouvermoë, krag, herstel en goeie leefstylgewoontes moet saamwerk. As ’n uithouvermoë-atleet verstaan sy ook persoonlik hoe belangrik dit is om nie net fiks te wees nie, maar ook sterk, gesond en volhoubaar te oefen.

Pulane en Simone bespreek al die voordele van Binne en Buite oefen, en hoe altwee eintlik belangrik is om mekaar aan te vul.
23 Jul English South Africa Health & Fitness · Health & Fitness

Other recent episodes

Om te 'Vegan' of nie... het jy al die nodige inligting?

Pulane Nel-Sekepe, wat self 'n paar jaar gelede 'n 'vegan' was, gesels met Will van der Merwe, kliniese dieetkundige van Bloemfontein, oor die moets en moenies van 'n 'vegan' dieet. Hulle bespreek alles wat jy moet weet, asook waarna jy spesifiek moet oplet. Onderweg leer ons interessante feite – nie…
4 Aug 9 min

Hoe lyk jou gebalanseerde bord kos?

Kliniese Dieetkundige Will van der Merwe kom leer ons vandag weer meer oor gesond eet. Hy gesels met Pulane Nel-Sekepe oor hoe 'n gebalanseerde bord kos moet lyk, en hoekom.
3 Aug 13 min

Waar gaan jou kind beste inpas, tuisskool of gewone skool?

Leanie van der Merwe is ‘n tuisskool-ma van twee tienerseuns. Sy werk reeds die afgelope tien jaar met kinders en ouers as ‘n tutor, en verskaf opvoedkundige ondersteuning. Sy bied klasse aan in Kritiese en Kreatiewe Denke en is betrokke by ‘n skool in Bloemfontein, waar sy die senior studente…
13 Jul 9 min

Do you really need supplements?

Pulane Nel-Sekepe and Roxanne Shennan has an in depth discussion about supplements. Roxanne is part of the BALANS Health team, a specialized health shop and science-informed wellness brand dedicated to taking the guesswork out of supplements, nutrition, and everyday health choices. This episode of Wellness Wednesday teach us all we…
9 Jun 7 min

Nuts about Nuts... Wat is die goed en die sleg van neute.

Pulane Nel-Sekepe gesels met Will van der Merwe,’n kliniese dieetkundige van Bloemfontein, oor alles en nog wat i.v.m wat ons moet weet van neute. Van 'Social Media Trends' tot die ware feite oor die voedingswaarde. Hoekom dit 'n 'superfood' is, en werk dit werklik as 'n anti-oxidant.
8 Jun 11 min