Pryse, Potholes en 'n Pending Emoji

Loading player...
*Video is beskikbaar op Afrikaans.Radio - https://afrikaans.radio/klets/ep-254-pryse-potholes-en-n-pending-emoji/

Kaapse huispryse klim weer, en dis nou al op 'n vlak waar jy moet begin wonder of dit regtig 'n huis is, of net 'n baie duur uitsig.

Intussen is 'n Suid-Afrikaanse Protea-emoji 'n moontlikheid, en ons is klaar trots asof dit reeds goedgekeur is. Maar watter emoji's gebruik Colene en Matthys die meeste? En wat verklap dit van hulle?

In Gauteng stik die mense intussen aan besoedeling, en dis nie gas-heaters of slaggate se skuld nie, dis motors.

En van motors gepraat: Queen Elizabeth het self gery, jare lank, sonder 'n "liksens".

Dis eiendom en emoji's. Dis motors en 'n Queen wat voet in die hoek sit. Dis KLETS.
22 Jul Afrikaans Explicit South Africa Society & Culture · News Commentary

Other recent episodes

Kremetarte, Koalisies en Kwalifikasies

Die kieser het gestem. Die politici besluit nog wat dit beteken. In Gauteng raak die magspel net dikker, en jy begin wonder of die stemhokkie maar 'n "suggestion box" was. Dan 'n voelgoed storie, want ons verdien een: Matthys gesels met ๐——๐—ฟ ๐—ฆ๐—ฎ๐—ฟ๐—ฎ๐—ต ๐—ฉ๐—ฒ๐—ป๐˜๐—ฒ๐—ฟ van die Baobab Foundation oor ๐™Š๐™ฅ๐™š๐™ง๐™–๐™ฉ๐™ž๐™ค๐™ฃโ€ฆ
25 Nov 57 min

Kerse, Koalisies en Kommer

Die kiesers het gepraat. Die politici is nog besig om te besluit of hulle dit gehoor het. ๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/ep-266-kerse-koalisies-en-kommer/ Blou wil regeer. Groen ook. En รชrens in die middel is daar โ€˜n kombinasie van groen en groen en rooi wat op papier lyk soos โ€˜n verkeerslig wat nieโ€ฆ
18 Nov 1 hr 01 min

Elke Verkiesing Is Die Belangrikste. Tot Die Volgende Een.

Dis stemdag, en vandag is jy skielik belangrik vir elke politikus. ๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/ep-265-elke-verkiesing-is-die-belangrikste-tot-die-volgende-een/ Vandag se munisipale verkiesing word beskou as een van die belangrikstes sedert 1994, en almal het โ€™n opinie oor waar jou kruis hoort. Colene en Matthys loop deur die opsies, die voorlopige peilings soos opโ€ฆ
4 Nov 1 hr 05 min

Krane, Kiloโ€™s, Kakkerlakke en โ€™n Kat

Hierdie week se KLETS begin by โ€™n kraan wat meer bring as net water. ๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/ep-264-krane-kilos-kakkerlakke-en-n-kat/ In Tshwane se kant van die wรชreld het die riool die watersisteem ontdek, en skielik is โ€œbottled waterโ€ nie meer โ€™n luukse nie. Dis โ€™n krisis met โ€™n baie spesifieke reuk. Terwylโ€ฆ
28 Oct 55 min

Hy Huil, Ons Betaal

Colene is karloos in Johannesburg en Matthys kry warm in die studio. ๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—˜๐—ฝ๐—ถ๐˜€๐—ผ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/ep-263-hy-huil-ons-betaal/ Die verkiesing is om die draai. Op elke lamppaal hang daar โ€™n gesig wat jou vertel vir wie om te stem, en almal lyk skielik baie lief vir jou. Fekile Mbalula stortโ€ฆ
21 Oct 1 hr 02 min