#27  Vuurvreters: Episode 27

Loading player...
Oom Septimus Steyn is tot in sy sokkies geskok. Wie druk hom in ʼn hoek?
Season 1 / Episode 27 16 Jul Afrikaans Read by Bettie Kemp South Africa Performing Arts · Arts

Other recent episodes

Vuurvreters: Episode 35

Die kameras in Mooigesig het ʼn storie om te vertel. Iemand word in hegtenis geneem.
Season 1 / Episode 35 4 min

Vuurvreters: Episode 34

Hoekom is ouma Leonie Verster se senuwees aan flarde? Waarheen word die agente geskuif en hoekom?
Season 1 / Episode 34 5 min

Vuurvreters: Episode 33

Sally Bloemhof se pa skryf ʼn brief uit Londen wat al die vorige teorieë wil nek omdraai. Sally maak ʼn skokkende ontdekking.
Season 1 / Episode 33 5 min

Vuurvreters: Episode 32

Dis Dollie de Lange se begrafnis. Iemand wil graag haar huis koop … en nie om dowe neute nie. G’n wonder daar word vir ʼn vale gekeer nie.
Season 1 / Episode 32 5 min

Vuurvreters: Episode 31

Agent Henry Vogel hoor iets wat hom ontstel. Wie is skielik onder verdenking en wie verdwyn?
Season 1 / Episode 31 4 min