Episode 34: Die polisieman Richard "Makka" Smith jag sy lewensmaat

Loading player...
Hul verhouding is gekenmerk deur besitlikheid en jaloesie, en toe vermoor die polisieman sy lewensmaat.
31 Aug Afrikaans South Africa True Crime

Other recent episodes

Episode 30: Die gesinsmoord deur Karl Greyvensteyn

Wanneer Karl Greyvensteyn se ouers en broer in hulle beddens doodgeskiet word, dui alle bewyse na hom. Karl word wel deur kennisse as 'n patologiese leuenaar beskryfen dit kompliseer die ondersoek.
3 Aug 30 min