Episode 33: Die vergassing van die paartjie Mari Hoon en Jéan Vosloo

Loading player...
Die jong verloofdes Mari Hoon en Jéan Vosloo is vergas tydens 'n romantiese wegbreeknaweek.
24 Aug Afrikaans South Africa True Crime

Other recent episodes

Episode 30: Die gesinsmoord deur Karl Greyvensteyn

Wanneer Karl Greyvensteyn se ouers en broer in hulle beddens doodgeskiet word, dui alle bewyse na hom. Karl word wel deur kennisse as 'n patologiese leuenaar beskryfen dit kompliseer die ondersoek.
3 Aug 30 min