Episode 31: Die sluipmoord op Kiernan "AKA" Forbes

Loading player...
Kiernan Forbes, oftewel AKA, was een van Suid-Afrika se suksesvolste musikante toe hy op straat doodgeskiet is.
10 Aug Afrikaans South Africa True Crime

Other recent episodes

Episode 30: Die gesinsmoord deur Karl Greyvensteyn

Wanneer Karl Greyvensteyn se ouers en broer in hulle beddens doodgeskiet word, dui alle bewyse na hom. Karl word wel deur kennisse as 'n patologiese leuenaar beskryfen dit kompliseer die ondersoek.
3 Aug 30 min