‘Negatiewe musiek’ inspireer musiekgroep Nikotien

Loading player...
“Wat ons eintlik met die liedjie wil sê, is dat dit oukei is om jouself in negatiewe musiek en negatiewe emosies te verloor.”
10 Jul Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min