
Wintertyd is veral 'n tyd wanneer daar fyn beplanning met vee gedoen moet word
Loading player...
Erge kouefronte het 'n groot invloed op vee. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere laboratorium oor die voorbereiding van vee vir erge wintertoestande.



