
Man wees saam God
Loading player...
Wynand Rossouw vertel openhartig oor sy verhouding met sy pa — en hoe dit die manier vorm waarop hy God as Vader ervaar. Hy wys hoe 'n man kan loop in God se pad: standvastig, vol en sonder skaamte. Maar manwees vandag is geen maklike reis nie. Wanneer die lewe sy hardste houe swaai, hoe staan 'n man van God dan op? Kom kuier saam vir 'n eerlike gesprek wat raak.





