Versekering vs Self verseker, watter item moet onder watter sambreel val?

Loading player...
Pulane Nel-Sekepe en Rudolph Geldenhuys gesels oor die voor en nadele van versekering, en wat kan gebeur as jy die verkeerde ding dalk nie verseker nie.
Rudolph bring die fokus na hoe groot bedrae vir iets soos 'n huis of 'n kar, jou in die knyp kan laat as iets onverwags gebeur, en jy nie finansieel gereed is om daardie skade of verlies te hanteer nie, maar beklemtoon ook die voordele van self-verseker vir kleiner items.
24 Jun Afrikaans South Africa Business · Business

Other recent episodes

Het jou belegging ook hierdie 4 versteekde uitgawes?

Rudolf Geldenhuys gesels met Pulane Nel-Sekepe oor iets waaraan baie van ons dalk nie genoeg aandag gee wanneer dit by beleggings kom nie – uitgawes. Hy verduidelik die verskil tussen produktiewe en onproduktiewe uitgawes en help ons om die vier verskillende tipes uitgawes wat op beleggings van toepassing kan wees,…
18 Aug 8 min

Moet jy belasting uit die graf betaal?

Pulane en Rudolf praat oor 'n morbiede, maar tog noodsaaklike onderwerp – wat gebeur met jou finansies en boedel wanneer jy nie meer daar is nie? Baie van ons besef nie noodwendig dat jou afsterwe ook belastingimplikasies kan hê nie. Daar is verskeie kostes en belastingaspekte waarvan 'n mens bewus…
17 Aug 15 min

Belasting op Beleggings - hoekom moet jy nou nog belasting betaal?

Rudolph Geldenhuys leer vir Pulane Nel-Sekepe en die luisteraars meer oor belasting wat 'n rol kan speel op beleggings. Hy verduidelik in detail watse tiepe belasting jy alles sal moet opdok as jy beleggings het, sowel as die verskillende tiepe beleggings wat mens kry, en hoe jy slim keuses moet…
14 Aug 11 min

Spaar jy vir jou kinders se toekoms, of vir jou eie aftrede?

Rudolph Geldenhuys kom deel wyshede i.v.m jou spaar planne vir die toekoms. Baie ouers dink hul prioriteit lê by 'n spaarplan vir hul kinders se toekoms... maar vergeet soms dat hul eie aftrede belangriker is. Wanneer jy wel seker is jy kan dit bekostig om vir jou kinders se toekoms…
24 Jun 8 min

Huur of Koop - wat gaan beste werk vir jou?

Pulane Nel-Sekepe en Rudolph Geldenhuys gesels oor die onderwerp van jou veilige hawe, jou woonplek, jou tuiste. Huur of Koop? Dis 'n onderwerp wat sommige mense warm onder die kraag kan maak, maar dis iets wat jy as persoon deeglik moet deurdink, en jou somme moet maak voor jy die…
22 Jun 9 min