
Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer" oor 'n lewenswysheid
Loading player...
Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer" oor die deeglike seleksie van ooie wat teelmateriaal is, en ander ooie wat nie vir teeldoeleindes gebruik word nie.

